ENGLISH   AFRIKAANS            

Vrae:

  • Is hipnose veilig?

    Ja! Hipnose is 'n baie veilige en eenvoudige proses wat natuurlik voorkom. Oor die algemeen geniet mense hierdie proses.

  • Kan jy waarborg dat hipnose gaan werk?
  • Hoeveel kos dit?
  • Gaan ek beheer verloor tydens hipnose?
  • Gaan ek aan die slaap wees tydens hipnose?
  • Sal ek weer wakker word en uit hipnose kan kom?
  • Gaan ek al my geheime onder hipnose uitlap?
  • Kan almal gehipnotiseer word?
  • Moet ek in hipnose glo vir dit om te werk?
  • Hoeveel sessies sal ek benodig?
  • Wat is hipnose?
  • Kan hipnose my help om op te hou rook of gewig te verloor?
  • Wat anders kan hipnose my mee help?