ENGLISH   AFRIKAANS           

PROBLEME EN KWALE

Is jy moeg vir probleme en kwale?

HIERDIE IS DIE SOORT VAN GOED WAT HIPNOSE KAN AANSPREEK.

Die volgende is voorbeelde van die verskillende soorte probleme en kwale wat baie effektief deur Hipnose opgelos kan word. Die lys is glad nie volledig nie. Bespreek gerus jou spesifieke probleem met my om uit te vind of Hipnose kan help.

Nuwe kliënte betaal 'n R 250 besprekingsfooi om die eerste afspraak te bevestig.
Fooi per sessie is R 700.
Ophou rook sessies is R 950 vir een persoon en R 1650 vir twee mense.

Let asseblief dat Hipnose nie 'n plaasvervanger is vir mediese sorg nie en jy word aangeraai om eers met jou dokter te gesels voor jy Hipnose aanpak.

Probleme en Kwale