ENGLISH   AFRIKAANS            

GEWIGVERLIES

Is jy moeg daarvan om oorgewig te wees?

Is jy moeg van oorgewig wees? Gereed om die lewensstyl veranderinge te maak wat in lantermyn gewigvermindering sal omsit? Dan is die Groot Hypno Gewig Uitdaging vir jou!

Die sessies word aangepas om by jou en jou behoeftes te pas. Gewigvermeerdering is amper altyd 'n onbewustelike behoefte vir sekuriteit of 'n behoefte om beskerming. Totdat hierdie onbewustelike behoefte nie uitgesorteer word nie, sal geen gewigsverlies metode die gewig permanent afhou nie. Daar is twee benaderings wat gebruik kan word vir gewigvermindering. Besluit self watter een die beste vir jou gaan werk.

Die taak wat jy aanpak is nie maklik nie. Dit gaan tyd vat en gaan jou lewe verander, en jy is die moeite werd. Jy het wat dit vat.

Glo in jouself en sien die resultate!

Meer Inligting
4 Sessies
8 Sessies
Koste
BESPREKINGS
Is jy werklik gereed om jou manier van lewe te verander sodat jy eens en vir altyd van die gewig ontslae kan raak?

Maak 'n afspraak deur op die BOOK NOW knoppie te klik en kies die relevante opsie. Sien jou een van die dae!