New Konsentrasie vir Skoolkinders View larger

Online only

Konsentrasie vir Skoolkinders

Baie skoliere sukkel om te konsentreer en hulle aandag word maklik afgetrek. As hulle eers leer om te ontspan en te fokus, dan sal hulle skoolwerk baie daarby baat vind. 

More details

R99.00 tax excl.

Add to wishlist

More info

Baie skoliere sukkel om te konsentreer en hulle aandag word maklik afgetrek. As hulle eers leer om te ontspan en te fokus, dan sal hulle skoolwerk baie daarby baat vind. Hierdie opname mag behulpsaam wees om skooldiners se konsentrasie te verbeter. Luister een keer per dag vir sewe dae en dan een keer per week vir 'n paar weke.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Konsentrasie vir Skoolkinders

Konsentrasie vir Skoolkinders

Baie skoliere sukkel om te konsentreer en hulle aandag word maklik afgetrek. As hulle eers leer om te ontspan en te fokus, dan sal hulle skoolwerk baie daarby baat vind. 

Download

MP3 notice.pdf

How to use the MP3 recording

Download (1.72M)